Paasnaweek
Start 07/04/2023 at 06:00
End 09/04/2023 at 23:59

Kom luister na uitmuntende musiek asook spesiale boodskappe van verskeie predikers oor Jesus se Kruisdood sowel as Sy opstanding.