Broadcaster
Rina Coertze
Ek is n emiriti pastoor van die AGS. Ek woon in Sasolburg waar ek en my man ongeveer 30 jaar vir die Here gewerk het. My man is egter 3 jaar gelede oorlede agv Covid en ek is nou n weduwee. Die Here dra en sorg elke dag vir my en op 71 jarige ouderdom leef ek steeds my roeping uit.