Broadcaster
Shaunnah Kruger
My naam is Shaunnah en ek is gebore in 2008. Omdat ek lief is vir die Here het ek 'n passie vir die Woord van God en ook om God se Woord met ander te deel. Ek glo dat ons elkeen uniek geskape is en dat ons elkeen 'n spesifieke instrument in God se hande is. Saam maak ons 'n simfonie tot eer van Sy naam.
This broadcaster is not presenting at any time