Broadcaster
Ignatius Pepler
Ignatius en Charmaigne is tans woonagtig in Vanderbijlpark. Ignatius is reeds 23 jaar in die bediening en Charmaigne 20 jaar. Ook lei hulle pastore op vir die bediening vanaf 2006. Huidiglik val die opleiding onder Immanuel Instituut. "JESUS die Alpha en Omega in ons lewens, met die Woord absoluut as riglyn"
This broadcaster is not presenting at any time