Broadcasters
Broadcaster
Meira
Ek is 'n wedergebore kind van die Here, 'n vrou, 'n mamma, 'n ouma en 'n kunstenaar. Ek bly in n klein dorpie in Henley on klip waar ek reborn poppe maak, en skilder. Ek glo omdat ek geskape is na God beeld (Gen 1:27) is ek n skeppende wese, en alles wat ek aanpak is 'n sukses (Ps1:1-3). Hoe dan anders? Ek is my Pa se kind met Sy natuur.
08:00 - 08:30
11:30 - 12:00
15:00 - 15:30
18:30 - 19:00
22:00 - 22:30
08:30 - 09:00
11:30 - 12:00
14:30 - 15:00
17:30 - 18:00
20:30 - 21:00
23:30 - 00:00