Broadcaster
Wikus & Martmarie Joubert
Wikus en Martmarie is predikante van Lewende Woord Vanderbijlpark gemeente. Hulle passie is om die wat verlore is aan Jesus Christus bekend te stel, genesing deur die Heilige Gees te bring, verhouding met God te herstel en gelowiges toe te rus vir die werk in die Koninkryk van God.
Verder is Wikus ook ‘n Biokinetikus. Hy doen inspannings- EKG’s (Elektrokardiogramme) en longfunksies en stel veral belang in kardiale rehabilitasie, sportbeserings en die rehabilitasie van die knieg en rug. Martmarié volg ook haar belangsteling in gesondheidsielkunde. Dit is Martmarie se passie om mense te help om ‘n gesonde lewenstyl te volg en hul ware self in Christus te ontdek.
This broadcaster is not presenting at any time