Broadcaster
Sandra Smit
Sandra Smit was haar lewe lank in Vanderbijlpark. Sy en haar man het baie jare saam bedien (Yeshua Bediening) in verskeie gemeentes, op kampe en konferensies, vanaf 1990 tot en met Junie 2022. Nou is hulle in die Noordkaap gevestig. In haar eie woorde: "Nou vertrou ek ons Hemelse Vader vir 'n nuwe deurbraak in beide my en my man se lewe in 'n nuwe omgewing! Een ding weet ek verseker en dit is dat ek lief is vir Jesus en dat die beste nog voorlĂȘ! En dat ons steeds moet siele wen vir Jesus Christus!"