Broadcaster
Willem Jooste
"Ek is betrokke in God se koninkryk sedert 1984. Ek het ‘n passie vir die waarheid van God se Woord en om dit te bedien. Ek is tans die senior pastor by Koninkryk Bedieninge in Sasolburg wat in 2006 gevestig is. My hele prediking en lering is gesentreerd rondom drie dinge, nl. om seker te maak dat mense se name opgeteken is in die Boek van die Lewe, gereed is vir Christus se wederkoms en om ‘n lewe van oorwinning te leef op hierdie aarde. Die program wat ek aanbied is: DIE LIG OP JOU PAD. Dit is gebasseer op Psalm 119:105 wat sê: “Die woord van God is die lig op my pad en die lamp vir my voet.” Deur hierdie program wil ek, deur God se Woord, lig op jou pad werp." - Willem Jooste
This broadcaster is not presenting at any time