Broadcasters
Broadcaster
Alta Vrey
Alta bedien tans saam met haar man, Johan, by Dinamika Gemeente in Vanderbijlpark. Sy is 26 jaar voltyds in die bediening en ontvang in 2017 haar Doktorsgraad aan die Universiteit van Johannesburg in Nuwe Testamentiese Teologie. Haar twee seuns is haar trots en hart se punt. Alta se grootste begeerte is om mense te help om ʼn meer intieme verhouding met Jesus te hê. Die fondasie waarop sy haar lewe bou is Soli Deo Gloria – Aan God alleen al die eer!
This broadcaster is not presenting at any time