Broadcaster
Willie Claasens
Willie Claasens is 'n pastor, getroude man en pa. Hy is lief vir God se Woord en het 'n passie om siele te sien draai na Christus toe. Geroep as 'n evangelis, leef hy daarvoor om uitreikings en tentdiesnte te hou en verlore siele te bereik. Hy glo heelhartig dat Jesus die enigste weg is en is verbind daartoe om die Here te dien saam met sy familie tot op sy laaste dag. Dit is nie hoe jy begin nie, maar hoe jy klaarmaak.
01:00 - 01:30
04:30 - 05:00
08:30 - 09:00
11:30 - 12:00
14:30 - 15:00
17:30 - 18:00
20:30 - 21:00
23:30 - 00:00
02:30 - 03:00
05:30 - 06:00
07:30 - 08:00
11:00 - 11:30
14:30 - 15:00
18:00 - 18:30
21:30 - 22:00