Broadcaster
Annelize de Swardt
Annelize De Swardt (aanbieder van die program "Bruidskamer") is 'n tuisskool mamma en tutor. Sy is gelukkig getroud met Stefan de Swardt en mamma van 4. Sy woon op 'n plaas tussen Deneysville en Vanderbijlpark. Sy is mal oor die natuur en buitelewe en waterverf maar die meeste oor haar liefdevolle Vader. Haar passie is om mense te help om hul Godgegewe plan te vind, om mense te help om dissipels van Jesus te wees, en om by Abba te hoor wat Hy vir iemand wil sĂȘ en dit dan deur waterverf te illustreer. Maar haar grootste passie is om die wil van die Vader te doen.
07:00 - 07:45
10:00 - 10:45
13:00 - 13:45
16:00 - 16:45
19:00 - 19:45
22:00 - 22:45
06:00 - 06:45
09:30 - 10:15
13:00 - 13:45
16:30 - 17:15
20:00 - 20:45
23:30 - 00:00